Maak hoofkeuseskerm oop
Atoomstruktuur - die geel atome is suurstof.

Sinkoksied is 'n ligte sametrekkende streelmiddel en antiseptikum in 'n vloeimiddel, met die molekulêre formule ZnO2. Dit word gebruik vir ekseem, luieruitslag en sonbrand. Die koms van kortisoon het die gebruik van hierdie middel grootliks verminder.

BronWysig