Sinoville
Sinoville is 'n voorstad in Pretoria. Dit is 8 km noordoos van Pretoria se middestad geleë en sluit die noordelike hange van die Magaliesberg en 'n deeltjie van die kruin in. Die voorstad is na die bekende Sinovich-familie vernoem en beskik ook oor verskeie goeie winkelsentrums.
Sinoville | |
---|---|
Koördinate: 25°40′44″S 28°13′30″O / 25.67889°S 28.22500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,55 km2 (1,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 058 |
• Digtheid | 2 211/km2 (5 730/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 84.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 12.0% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 80.8% |
• Engels | 11.2% |
• Noord-Sotho | 1.5% |
• Tswana | 1.3% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 0182 |
Poskode (posbusse) | 0129 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Sinoville". Sensus 2011.