Sint Pierre
- Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Sint Pierre en Miquelon. Vir die dorp op Réunion, sien Sint Pierre, Réunion.
Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die hoofstad en enigste stad op die eilandstaat Sint Pierre en Miquelon, 'n Franse oorsese grondgebied in die Atlantiese Oseaan in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 5 394 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 25 km².
Sint Pierre | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Oorsese gebied | Sint Pierre en Miquelon |
Koördinate | 46°46′N 56°10′W / 46.767°N 56.167°W |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 25 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0–207 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 5 394 |
- Bevolkingsdigtheid | 220/vk km |
Tydsone | UTC -3 |
Burgemeester | Nick Mullen |
Amptelike webwerf | mairie-stpierre.fr |