Sjabloon:Inligtingskas Vlag/Sjablooninfo
Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Gebruik
Hierdie sjabloon kan gebruik word deur die onderstaande kode toe te voeg by 'n bladsy wat handel oor 'n vlag.
{{Inligtingskas Vlag | Naam = | Artikel = | Beeld = | Beeldgrootte = | Geen_grens = | Bynaam = | Ander_byname = | Gebruik = | Simbool = | Verhouding = | Goedgekeur_op = | Ontwerp = | Ontwerper = }}
Voorbeeld
Die Verenigde Nasies as voorbeeld vir gebruik met ’n vierkantige vlag:
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 2:3 of 3:5 |
Goedgekeur | 7 Desember 1947 |
Ontwerp | ’n Wit VN embleem (wêreldkaart omring deur twee olyftakke) op ’n ligblou agtergrond. |
Ontwerp deur | Donal McLaughlin (slegs embleem) |
{{Inligtingskas Vlag | Naam = Verenigde Nasies | Artikel = die | Beeld = Flag of the United Nations.svg | Beeldgrootte = 200px | Geen_grens = | Bynaam = | Ander_byname = | Gebruik = 000000 | Simbool = [[File:IFIS Equal.svg]] | Verhouding = 2:3 of 3:5 | Goedgekeur_op = 7 Desember 1947 | Ontwerp = ’n Wit VN embleem (wêreldkaart omring deur twee olyftakke) op ’n ligblou agtergrond. | Ontwerper = Donal McLaughlin (slegs embleem) }}
die vlag van Nepal as voorbeeld vir gebruik met ’n nie-vierkantige vlag:
Gebruik | Nasionale vlag |
---|---|
Verhouding | ~11:9 |
Goedgekeur | 16 Desember 1962 |
Ontwerp | ’n Kombinasie van twee rooi wimpels met ’n blou fraaiing, daarbinne is ’n son en halfmaan. |
{{Inligtingskas Vlag | Naam = Nepal | Artikel = | Beeld = Flag of the Nepal.svg | Beeldgrootte = 200px | Geen_grens = no | Bynaam = | Ander_bynam = | Gebruik = 111000 | Simbool = | Verhouding = ~11:9 | Goedgekeur_op = 16 Desember 1962 | Ontwerp = ’n Kombinasie van twee rooi wimpels met ’n blou fraaiing, daarbinne is ’n son en halfmaan. | Ontwerper = }}
Parameters
Slegs die Naam- en Beeld-parameters is verpligtend om in te vul.
Algemeen
Naam
- Naam van die entiteit.
Artikel
- Term wat voor die naam van die entiteit kom bv. die Verenigde Nasies.
Beeld_grootte
- Grootte van die beeld soos dit in die inligtingskas moet vertoon. Indien dit nie aangedui is nie is die verstekgrootte 210x105px
Vlag-spesifiek
Elk van hierdie velde kan ’n agtervoegsel van 2 tot 6 kry om tot 6 variante (oorlogsvlae, vloorvlae, lugmagvlae ens.) van die nasionale vlag te toon.
Beeld
- Lêernaam sonder die Lêer: of Beeld: voorvoegsel.
Geengrens
- Laat hierdie veld oop om die beeld by verstek met 'n omlyning te toon; voer no in om omlyning te versteek.
Bynaam
- Naam van die vlag.
Ander
- Ander name vir die vlag met kommas onderskei.
Gebruik
- 8-bit FIAV gebruikskode of teks.
Simbool
Verhouding
- wydte:lengte, bv. 2:3
Goedgekeur_op
- Datum waarop die vlag in gebruik geneem is.
Ontwerp
- Bondige beskrywing van die ontwerp.
Ontwerperer
- Naam van persoon(e) wat die vlag ontwerp het.