Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/5 Mei
(Aangestuur vanaf Sjabloon:Mei 5 selektiewe herdenkings)
5 Mei: Kinderdag in Japan; Cinco de Mayo in Meksiko en die Verenigde State (1862).
- 1821 – Gesterf: Napoleon Bonaparte, generaal en heerser van Frankryk.
- 1835 – In België word 'n treinspoor tussen Brussel en Mechelen geopen, die eerste treinspoor in kontinentale Europa.
- 1944 – Mahatma Gandhi word uit die gevangenis bevry.
- 1945 – Die voorwaardelike oorgawe van die Duitse troepe in 'n laaste selfstandige deel van Nazi-Duitsland (die noordweste en Sleeswyk-Holstein), Denemarke en Wes-Nederland.
- 2000 – Alle tradisionele planete word in 'n reguit lyn gesien vanaf die Aarde, Mercurius, Venus, Mars, Jupiter en Saturnus, asook die Maan en die Son.