Shandong
provinsie van die Volksrepubliek China
(Aangestuur vanaf Sjandong)
Shandong (Chinees: 山东, ) is 'n provinsie in die ooste van die Volksrepubliek China, met 'n bevolking van sowat 100 000 000. Sy hoofstad is Jinan (济南), wat in 2004 'n bevolking van omtrent 5 900 000 gehad het.
Shandong 山东省 (Chinees) | |
---|---|
Berg Tai in Shandong | |
Ligging van Shandong in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 36°24′0″N 118°24′0″O / 36.40000°N 118.40000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Jinan |
Grootste stad | Linyi |
Regering | |
• Tipe | Regering van Shandong |
• Sekretaris | Liu Jiayi |
• Goewerneur | Li Ganjie |
Oppervlak | |
• Totaal | 157 100 km2 (60 700 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 100 472 400 |
• Digtheid | 640/km2 (1 700/vk. myl) |
• Rang | 2de |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (99,3%), Hui (0,6%) |
Webwerf | www.sd.gov.cn |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Doing Business in China – Survey". Ministry Of Commerce – People's Republic Of China. Besoek op 5 Augustus 2013.
- ↑ (en) "National Data of the National Bureau of Statistics of China on Major Figures of the 2016 Population Census [1] (No. 2)".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shandong.
- (zh) Amptelike webwerf van die Shandong Provinsiale Regering
- (en) "Shandong". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Maart 2021.