Skye McCole Bartusiak

Skye McCole Bartusiak (28 September 1992 – 19 Julie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Patriot (2000), Don't Say a Word (2001), en Boogeyman (2005).

Skye McCole Bartusiak
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2000: The Patriot
  • 2001: Don't Say a Word
  • 2005: Boogeyman
  • 2008: Pineapple
  • 2009: Wild About Harry
  • 2012: Sick Boy

TelevisierolprenteWysig

  • 1999: Witness Protection
  • 2002: Beyond the Prairie, Part 2: The True Story of Laura Ingalls Wilder
  • 2003: Love Comes Softly

Video'sWysig

  • 2002: The Making of 'Don't Say a Word'

Eksterne skakelsWysig