Slaapversteuring
Slaapversteurings word verdeel in dissomnias en parasomnias.
Primêre slaapversteuring | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | F51, G47.9 | |
ICD-9 | 307.4, 327, 780.5 | |
DiseasesDB | 26877 | |
MedlinePlus | 000800 | |
eMedicine | med/609 | |
MeSH | D012893 | |
Mediese waarskuwing |
Dissomnias
wysigDissomnias is toestande gekenmerk deur versteuring in die aanvang of instandhouding van slaap of oormatige slaperigheid. Dit word as volg onderverdeel:
- Slapeloosheid
- Hipersomnia
- Narkolepsie
- Asemhalingverwante slaapversteuring
- Sirkadieseritmeversteuring
- Ongespesifiseerde dissomnia
Parasomnias
wysigParasomnias word gekenmerk deur abnormale gedrag of fisiologiese gebeurtenisse wat verband hou met slaap, spesifieke slaapstadia, of die oorgang tussen slaap en ontwaking. Dit word as volg onderverdeel:
- Nagmerrieversteuring
- Slaapangsversteuring
- Slaapwandelversteuring
- Ongespesifiseerde parasomnia
Kyk ook
wysigBronne
wysig- Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders. (4de uitg.) American Psychiatric Association. 1994.