Slag van Okinawa
Die Slag van Okinawa het op 1 April 1945 begin toe die Geallieerde magte 'n amfibiese landing op die eiland Okinawa gemaak het. Die invalsmag, onder beheer van skoutadmiraal Richmond Kelly Turner, het bestaan uit 1 300 skepe en bote, 182 000 seesoldate met oor die 100 000 soldate in reserwe. Teen die einde van Junie 1945 was die Japannese magte verslaan en die eiland in Geallieerde besit.
Slag van Okinawa | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die Slag van Okinawa | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State Verenigde Koninkryk Kanada Australië Nieu-Seeland |
Japan | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Simon Bolivar Buckner (†) Roy Geiger Joseph Stilwell Chester W. Nimitz Raymond A. Spruance Bruce Fraser |
Mitsuru Ushijima (†) Isamu Chō (†) Hiromichi Yahara Minoru Ota (†) Keizō Komura | ||||||
Sterkte | |||||||
183 000[1] | 117 000[2] | ||||||
Ongevalle | |||||||
12 513 gesneuweldes 38 916 gewondes 33 096 nie-vegtende gesneuweldes |
95 000+ gesneuweldes 7 400–10 755 gevangenes | ||||||
Skatting 42 000–150 000 gesneuwelde burgerlikes |
Verwysings
wysig- ↑ Appleman, Roy E.; James M. Burns; Russell A. Gugeler; John Stevens (2000). Okinawa: the last battle. Washington, D.C.: United States Army Center of Military History. p. 36. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2009. Besoek op 4 April 2012.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ Google books?
Wikimedia Commons bevat media in verband met Slag van Okinawa. |