Slag van Salaita
Die Slag van Salaita het op 12 Februarie 1916 tydens die Eerste Wêreldoorlog plaasgevind in Brits-Oos-Afrika tussen Duitse Magte en die Geallieerde Magte. Die slag is deur die Duitse magte gewen.
Slag van Salaita | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Oos-Afrika-veldtog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Unie van Suid-Afrika | Duitse Keiserryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Wilfrid Malleson | Georg Kraut | ||||||
Sterkte | |||||||
6 000 man 41 masjiengewere 18 veldkanonne |
2 300 man (omtrent) | ||||||
Ongevalle | |||||||
172 dood, gewond of vermis | Onbekend |