Slag van Silkaatsnek
Die Slag van Silkaatsnek het op 11 Julie 1900 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind by Silkaatsnek, digby die hedendaagse Hartbeespoortdam. Hier het die Boere Magte onder leiding van generaal Koos de la Rey 'n klinkende oorwinning oor die Britse Magte, onder leiding van Kommandant H.R. Roberts, behaal.
Slag van Silkaatsnek | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) Oranje-Vrystaat | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
H.R. Roberts | Koos de la Rey |
Sien ook
wysigBron
wysig- The War Reporter. J.E.H. Grobler. Jonathan Ball Publishers. 2004. ISBN 978-1-86842-186-2