Maak hoofkeuseskerm oop

Slurry is 'n nedersetting in die Noordwes, Suid-Afrika. Die dorpie is tussen Zeerust en Mahikeng op die R27 hoofpad. In 1916 is 'n groot sementaanleg op die plaas Rietvallei opgerig en die meeste inwoners is werksaam by die aanleg. Die kalkklip word naby die dorp gemyn en die naam is afgelei van die Engelse woord "slurry" vir die mengsel van grondstowwe.

Slurry
Ligging van Slurry op 'n kaart (Noordwes)
Slurry
Slurry
 Slurry se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°49′0″S 25°51′0″O / 25.81667°S 25.85000°O / -25.81667; 25.85000Koördinate: 25°49′0″S 25°51′0″O / 25.81667°S 25.85000°O / -25.81667; 25.85000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Ngaka Modiri Molema
Munisipaliteit Mahikeng
Oppervlak[1]
 - Dorpie 33,21 km²  (12,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 587
 - Digtheid 18/km² (46,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 19.6%
 • Indiër/Asiër 6.3%
 • Kleurling 3.8%
 • Swart 70.3%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 55.2%
 • Afrikaans 22.3%
 • Engels 9.2%
 • Zoeloe 6.3%
 • Ander 7.0%
Poskode (strate) 2895
Poskode (posbusse) 2895
Skakelkode(s) 018

Sien ookWysig

BronneWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Slurry". Sensus 2011.