Smolensk-oblast
federale deelgebied van Rusland
Smolensk-oblast (Russies: Смол́енская о́бласть, Smolenskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Smolensk.
Smolensk-oblast Смоленская область | ||||
Die ligging van Smolensk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 27 September 1937 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Smolensk | |||
Leier | Sergei Antoefjef | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 985 537 | |||
Volgorde | 53ste | |||
Digtheid | 19,79/km2 | |||
Stedelik | 72,7% | |||
Plattelands | 27,3% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 49 800 km2 | |||
Volgorde | 53ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 67 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://admin-smolensk.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia