Sorocephalus

plantgenus

Sorocephalus (kwassies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat elf spesies en almal is endemies aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal struike, kenmerkend het al die blomhoofde vier of meer blomme. In Engels staan die genus bekend as die powderpuffs.[1] Die meeste spesies se bewaringstatus is bedreig.[2] Die naam Sorocephalus beteken stapel kop.

Sorocephalus
Sorocephalus lanatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
R.Br., (1810)
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Soranthe Salisb. ex Knight

Spesies

wysig

Al die spesies word hier gelys saam met hulle bewaringstatus:[3][2][4]

Verwysings

wysig
  1. Paterson-Jones, Colin (2007). Protea. Struik. p. 48. ISBN 9781770075245.
  2. 2,0 2,1 "Sorocephalus". Red List of South African Plants. South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2017. Besoek op 20 Mei 2013.
  3. "Sorocephalus" (in Engels). The Plant List. 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019. Besoek op 20 Mei 2013.
  4. "Identifying Powderpuffs – Sorocephalus". Protea Atlas (in Engels). South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2017. Besoek op 20 Mei 2013.