Southdowns Irene Country Farm
'n leefstylvoorstad van Centurion
Southdowns Irene Country Farm is 'n leefstylvoorstad van Centurion, Suid-Afrika. Dit is suid van die Centurion Gholflandgoed, oos van die N1 en wes van die R21-provinsiale pad geleë.
Southdowns Irene Country Farm | |
---|---|
Koördinate: 25°53′15″S 28°12′46″O / 25.88750°S 28.21278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,77 km2 (1,84 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 673 |
• Digtheid | 351/km2 (910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 66.7% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 29.7% |
• Ander | 1.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 43% |
• Engels | 31% |
• Sotho-tale | 11% |
• Zoeloe/Xhosa | 7% |
• Ander | 8% |
Die Irene Buiteklub, met sy bekende gholfbaan wat reeds sedert die 1950's bestaan, is ook hier geleë.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Southdowns Irene Country Farm". Sensus 2011.