Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Alle inhoud uit bladsy verwyder
Etikette: Uitwissing Teruggerol
Jcwf (besprekings | bydraes)
No edit summary
Etikette: Ongedaanmaking Teruggerol
Lyn 1:
{{argiefboks|6
| argief1 = [[/argief2018|2018]]
| argief2 = [[/argief2019|2019]]
| argief3 = [[/argief2020|2020]]
| argief4 = [[/argief2021|2021]]
| argief5 = [[/argief2022|2022]]
| argief6 = [[/argief2023|2023]]
}}
 
== Help asb! ==
 
Help asb met: [[Adenandra]], [[Atalaya]], [[Hoodia]] en [[Kaapse kanferfoelie]]. Dankie! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 13:25, 13 Januarie 2023 (UTC)
 
:{{Uitgevoer}} - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 08:26, 20 Januarie 2023 (UTC)
::{{Ping|Oesjaar}} in die toekoms, plaas asb. die bladsy met taksoboks probleme hier : [[Gebruiker:Rooiratel/TaksoboksDinge]]. Daar is 'n skakel op my gebruikersblad. Groete. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 08:51, 20 Januarie 2023 (UTC)
 
== Request for help (translation) ==
 
Hello! I have a question. Would it be perhaps possible for you to translate [[Wikipedia:Geselshoekie#Desktop_improvements._A_new_change_is_coming!|this message]]? Because I couldn't ask you for help earlier when this text was in my sandbox, I decided to post in English. Thank you for your continued support! [[Gebruiker:SGrabarczuk (WMF)|SGrabarczuk (WMF)]] ([[Gebruikerbespreking:SGrabarczuk (WMF)|kontak]]) 21:00, 3 Februarie 2023 (UTC)
 
== Kategorie:Weskus geskuif ==
 
Hi Rooiratel, as jy Kategorie:Weskus skuif, moet jy al 58 die artikels wat soontoe wys, ook aanpas asb. Groete, --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 11:46, 2 Maart 2023 (UTC)
 
:Ek dog dit sou werk met die aanstuur, maar lyk my nie. Ek sal die kategorie reg maak in die artikels. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 12:09, 2 Maart 2023 (UTC)
::Kan ek jou met respek versoek om eerder daardie aanstuur te skrap. Dit gaan dinge net kompliseer. Dankie [[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 12:14, 2 Maart 2023 (UTC)
:::Ja, sal doen as ek klaar is met al die bladsye. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 12:15, 2 Maart 2023 (UTC)
::::{{Uitgevoer}} - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 07:08, 3 Maart 2023 (UTC)
 
== [[Brandwaterkom]] ==
 
Beste @Rooiratel, Dankie vir jou artikel Brandwaterkom, waaroor ek amper nie seker was nie (ligging, ens.) ! Dit help geweldig! Geniet die dag, allerbeste groete uit Utrecht, Nederland, [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 11:58, 11 Maart 2023 (UTC),
 
:As daar iets is wat ek vir jou kan doen, laat weet my asseblief, dankie [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 11:59, 11 Maart 2023 (UTC)
::Wil jy ook die Engelse artikel begin? Dan sal ek dit natuurlik nie van jou wegvat nie. [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 12:02, 11 Maart 2023 (UTC)
:::Hallo @[[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]]. Geen problem, ek weet nie of dit baie nuttig is nie, maar lees asseblief die verwysings op die bladsy. Hulle het baie inligting wat jou kan help. Voel vry om dit te vertaal in Engels. As niemand dit vertaal na 'n paar weke, sal ek dit doen. Groete! - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 07:58, 12 Maart 2023 (UTC)
::Beste Rooiratel, Danksy jou kon ek die Engelse artikel [[w:en:Brandwater_Basin]] skryf, maar daar is seker nog foute. Blykbaar is geologiese/topografiese data moeilik bekombaar. Regstellings en byvoegings is altyd welkom, dankie! [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 11:09, 24 Maart 2023 (UTC)
 
== Brasiliaanse historiese monargie ==
Hallo Rooiratel, ek het jou nuwe kommentaar geskuif na die relevante [[Gebruikerbespreking:Sturm]].
 
Groete --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 08:56, 27 Maart 2023 (UTC)
 
:Hallo @[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] reg so. Groete. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 08:58, 27 Maart 2023 (UTC)
 
== Didelta-genus ==
 
Help asb met spesieboks. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 08:41, 3 April 2023 (UTC)
 
:{{Uitgevoer}}. Groete - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 09:19, 3 April 2023 (UTC)
::Dankie. [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:25, 3 April 2023 (UTC)
 
== Croton-genus ==
 
Help asb met die genus van die Spesiebokse. Dit stuur na Croton (plant). Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 06:25, 12 April 2023 (UTC)
 
:{{uitgevoer}} Groete. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 11:27, 12 April 2023 (UTC)
::Dankie! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:30, 12 April 2023 (UTC)
 
== [[Shirakiopsis elliptica]]-genus ==
 
Help asb met spesieboks! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 06:20, 20 April 2023 (UTC)
 
:{{Uitgevoer}} - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 15:20, 20 April 2023 (UTC)
:: Dankie! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:59, 20 April 2023 (UTC)
 
== Skakel my asb! ==
 
{{ping|Rooiratel}}, ek moet met jou praat, het hulp nodig met Wikidata. Skakel my asb by 082 320 8878 of laat weet wanneer ek jou kan skakel. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 20:01, 25 April 2023 (UTC)
 
:Ek het vir Laurette 'n boodskap gestuur. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 14:43, 26 April 2023 (UTC)
 
== [[Pseudobersama mossambicensis]] ==
 
Help asb met spesieboks! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 08:26, 8 Mei 2023 (UTC)
 
:{{Uitgevoer}} - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 06:29, 9 Mei 2023 (UTC)
::Dankie! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 07:25, 9 Mei 2023 (UTC)
 
== [[Mimusops]] ==
 
Ek neem aan jy gebruik 'n Bot om al die spesies te skep. Jou bron POWO gee ook die lande aan waar die plante voorkom, gaan jy dit sowel die kategoriee met die hand by werk? Sien bv [[Peltophorum venezuelense]]. Groete. [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:28, 28 Junie 2023 (UTC)
 
:Dis reg ja. Vir nou sal enige ander veranderings met die hand gedoen moet word. Maar ek maak stadig maar seker verbeterings aan die kode soos ek aan gaan. Om die [[Voorkomsgebied|voorkomsgebeid]] uit die bron uit te kry is meer ingewikkeld, maar ek weet hoe om dit te doen. Dit sal net tyd en moeite neem. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 18:40, 28 Junie 2023 (UTC)
 
== [[National Scouts]] ? ==
 
Beste Rooiratel,
 
Baie dankie vir die artikel [[Brandwaterkom]], wat ek toe vir die Engelse wikipedia mag vertaal.
 
Vir die Afrika-Studiecentrum Leiden werk ek aan daardie Wikipedia steeds aan verwaarloosde generaals in die Boereoorlog. Die interessante konsep van National Scouts (Nasionale Verkenners?) duik op - generaal Andries Petrus Johannes Cronjé (1849-1923) was prominent hierin, blykbaar, hulle het aan die einde van die Boere oorlog (1899-1902) die Britte teen die Boere gehelp - maar ek kry geen goeie literatuur nie. [[Johan Hendrik Breytenbach|J.H. Breytenbach]] ''Die geskiedenis van die tweede vryheidsoorlog'' eindig te vroeg in 1900.
* Is die [[National Scouts]] 'n artikel op die Afrikaanse wikipedia werd en indien wel, kan julle dit begin?
 
Dankie vir die oorweging, beste groete,
 
[[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 09:26, 29 Junie 2023 (UTC), inwonende wikipediaan Afrika-Studiecentrum Leiden<br/>
Projekte [[en:Wikipedia:GLAM/African_Studies_Centre_Leiden#Project_Wikipedian_in_residence_2019_-_2023|Wikipedia:GLAM/African_Studies_Centre_Leiden#Project_Wikipedian_in_residence_2019_-_2023]]
 
: Hallo [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]], dit klink baie interessant. Ongelukkig is ek nie 'n historikus nie, en ek weet niks oor die onderwerp nie. maar ek is redelik goed daarmee om inligting aanlyn op te spoor. Ek sal jou laat weet as ek enigiets vind. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 10:14, 29 Junie 2023 (UTC)
:Hier is een klein verwysing wat ek in een van my boeke gevind het: "A History of South Africa" deur Frank Welsh, ISBN 0006384218, bladsy 335 :
:
<blockquote>
"Generals de Wet and Cronje had the humiliation of seeing their brothers, Piet de Wet and Andries Cronje, become not only 'handsoppers', but 'joiners'. Piet de Wet in particular had fought well, once capturing a while regiment of Irish yeomanry after a fierce little fight – over five hundred prisoners, including four peers – but went over with Cronje to form the 'National Scouts'. 'Bitterenders" railed furiously against the Scouts, many of whom were shot when captured, as were several well-intentioned peace emissaries, which did nothing to help Boer morale or solidarity."
</blockquote>
:Ek hoop dit tel vir iets. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 10:36, 29 Junie 2023 (UTC)
:: Het 'n artikel geskep. [[Gebruiker:Sobaka|Sobaka]] ([[Gebruikerbespreking:Sobaka|kontak]]) 20:00, 29 Junie 2023 (UTC)
:::Baie dankie @[[Gebruiker:Sobaka|Sobaka]]. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 07:30, 30 Junie 2023 (UTC)
::::@Sobaka Wat 'n pragtige artikel ! Baie dankie, ook Rooiratel vir Frank Welsh ! Wil julle dit by die Engelse wikipedia vertaal?
::::Ek wil dit nie van julle albei steel nie as julle dit self wil doen natuurlik nie.
::::Hartlike groete uit Leiden, Nederland, [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]] ([[Gebruikerbespreking:Hansmuller|kontak]]) 09:46, 7 Julie 2023 (UTC)
:::::::::::Plesier, [[Gebruiker:Hansmuller|Hansmuller]], jy is welkom om dit in Engels te vertaal. [[Gebruiker:Sobaka|Sobaka]] ([[Gebruikerbespreking:Sobaka|kontak]]) 15:02, 7 Julie 2023 (UTC)
 
== Spelling van [[Sjabloon:Apostles]] ==
 
Hi RR, apostels word só gespel en nie apostles nie. Kan jy dit regmaak asb?
 
Groete! --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 18:05, 3 Julie 2023 (UTC)
 
:Jammer, tikfout wat ek nie gesien het nie. Dankie, sal reg maak. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 18:15, 3 Julie 2023 (UTC)
::Dankie, dis beter! [[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 18:49, 3 Julie 2023 (UTC)
 
== Die Engelse spesieboks op silwermos ==
 
Ongelukkig verwys Bryophyta in die boks nou na die Engelse woord "moss".
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 16:08, 11 Julie 2023 (UTC)
 
:Dankie @[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]], ek het dit nou reg gemaak. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 16:42, 11 Julie 2023 (UTC)
::Dankie Rooiratel. Dit verwys nou na [[Mos]], maar dit moet eintlik [[Blaarmosse]] wees. Ek het Mos aan die subregnum Bryobiotina gelykgemaak en Blaarmosse aan Bryophyta. Dit sal dalk nie ooral so gedoen word nie, omrede dat die afstigting van die horingblaar en lewermosse van Bryophyta taamlik onlangs is. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 16:55, 11 Julie 2023 (UTC)
:::Ja ek sien dit is maar deurmekaar op afwiki. Ek het dit na [[Mos]] geskakel omdat op enwiki skakel [[Bryophyta]] na "Moss". Dog dit was dieselfde. Ek sal dit maar vir nou verander om net na [[Bryophyta]] te skakel, totdat ons die mos storie uitgesorteer het. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 16:57, 11 Julie 2023 (UTC)
 
== Help my op N-Sotho wiki asb! ==
Hi RR, as jy werk soek, kyk asb na die gemors by [[:nso:Vryheid,_KwaZulu_Natala]] op die N-Sotho wiki, asb! Al die nedersettings lyk nou so.
 
Die laaste "talk" is [https://nso.wikipedia.org/wiki/Boledi%C5%A1ana_le_Mo%C5%A1omi:WikiBayer hier]. Ek sal bly wees as jy iets kan uitrig!--[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 20:58, 18 Julie 2023 (UTC)
 
:Hallo @[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]], lyk my WikiBayer was reg. Dit is 'n bediener-[[kasstelsel]] probleem. Ek het dit op die Vryheid bladsy verfris en dit lyk nou reg. As jy dit op enige ander bladsy sien, voeg "?action=purge" aan die einde van die URL, en druk Enter. Dit sal dit uitsorteer. - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 06:43, 19 Julie 2023 (UTC)
::Gaaf! Baie dankie, die "purge" werk reg! [[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 08:21, 19 Julie 2023 (UTC)