FTP-bediener: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
https://Reza.Afghan.AI.com/af.m.wikipedia.org/wiki/Bronadres#/editor/0 Etikette: Vervanging Teruggerol Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
k Maak hersiening 2721302 deur افغان00 (bespreking) ongedaan Etiket: Terugrol |
||
Lyn 1:
[[Lêer:FTP.png|duimnael|regs|Ikoon wat 'n FTP-aflaai op 'n webtuiste aandui.]]
'n '''FTP-bediener''' is 'n [[rekenaarbediener]] wat lêers aan gebruikers kan aanbied (deur 'n aflaai-aksie) en/of aanvaar (oplaai- aksie) deur van die [[File Transfer Protocol|FTP-protokol]] gebruik te maak. FTP staan vir "File Transfer Protocol".
Gebruikers kan ook maklik lêers uitwis op die bediener deur enige [[FTP-kliënt]] van sy/haar keuse te gebruik. Soms beskerm FTP-bedieners van hulle lêers met gebruikersnaam/wagwoord-authentikasie. Indien nie, sal enige anonieme gebruiker ook lêers kan uitvee (delete).
Omdat FTP geen [[enkripsie]] bied nie, word gevoelige lêers gewoonlik nie op FTP-bedieners gestoor nie. Daar is egter 'n beter beveiligde soort FTP, genaamd SFTP, wat wel data kan enkripteer voor dit versend word. Die "S" hier staan vir ''Secure'' (of veilig).
[[Kategorie:Rekenaarnetwerke]]
[[Kategorie:Sagteware]]
|