Hoof openbare logboeke
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikipedia. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 15:20, 30 September 2023 Schazi besprekings bydraes created page Korrelgrense (Geskep deur die bladsy "Grain boundary" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2 ContentTranslation: High unmodified machine translation usage
- 14:11, 5 September 2023 Schazi besprekings bydraes created page Oppervlakverharding (Geskep deur die bladsy "Hardfacing" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 13:03, 4 September 2023 Schazi besprekings bydraes created page Skokverharding (Geskep deur die bladsy "Shock hardening" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 11:08, 4 September 2023 Schazi besprekings bydraes created page Metaalfabrisering (Geskep deur die bladsy "Metal fabrication" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 17:21, 8 Augustus 2023 Schazi besprekings bydraes created page Mikrostruktuur (Geskep deur die bladsy "Microstructure" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 17:43, 2 Augustus 2023 Schazi besprekings bydraes created page Getande dryfband (Geskep deur die bladsy "Toothed belt" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 11:52, 31 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Dilatometer (Geskep deur die bladsy "Dilatometer" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 09:44, 31 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Dupleks vlekvrye stale (Nuwe bladsy geskep met ''''Dupleks vlekvrye stale''' het ‘n gemengde struktuur van kubies-ruimtegesentreerde ferriet en kubies-vlakgesentreerde austeniet[1]. Die presiese hoeveelheid van elke fase word bepaal deur die samestelling en hittebehandeling. Die meete legerings is ontwerp om ongeveer gelyke hoeveelhede van elke fase te bevat in die uitgegloeide toestand. Die hoof-legeringselemente is chroom en nikkel. Stikstof, molibdeen, koper, silikon en wolfram kan bygevoeg word om die struk...') Etiket: Visuele teksverwerker
- 09:30, 31 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Presipitasie-verhardbare vlekvrye staal (Nuwe bladsy geskep met ''''Presipitasie-verhardbare vlekvrye stale'''[1] is Cr-Ni legerings wat PH-elemente soos koper, aluminium en titaan bevat. Presipitasie-verhardbare vlekvrye staal kan in die uitgegloeide toestand óf austenities óf martensities wees. Dié wat austenities is, is meestal omskakelbaar na martensiet dmv ‘n kondisionerings-hittebehandeling en afblussing tot ‘n temperatuur onder 0°C. Die verharding van 17-7 PH-staal vereis ‘n oplosbehandeling by 1050°C om alle p...') Etiket: Visuele teksverwerker
- 07:41, 31 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Martensitiese vlekvrye stale (Nuwe bladsy geskep met ''''Martensitiese vlekvrye stale'''<sup>[1]</sup> bevat tussen 11.5 en 18% chroom en tussen 0.15 en 0.75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na afblussing. Hulle is magneties en het goeie weerstand teen atmosferiese korrosie, asook teen sekere chemikalieë. Tipiese lede van hierdie groep is AISI 410, 416, 420, 431 en die nikkelbevattende 440A....') Etiket: Visuele teksverwerker
- 07:25, 31 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Ferritiese vlekvrye stale (Nuwe bladsy geskep met 'Die groep '''ferritiese vlekvrye stale'''[1], soos verteenwoordig deur tipes AISI 405, 430, 443 en 446), bevat tussen 11.5 en 27% chroom as die hooflegringselement en 'n maksimum van 0.25% koolstof, sowel as klein hoeveelhede stikstof en nikkel. Die hoofprobleme wat hierdie klas vlekvrye stale teister, is “475°C verbrossing”, die vorming van sigma-fase en sensitering. Hierdie probleme kan aan die hand van die fasediagram verstaan word. Die stale het dieselfde...') Etiket: Visuele teksverwerker
- 13:44, 30 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Austenitiese vlekvrye stale (Nuwe bladsy geskep met 'Die austenitiese groep vlekvrye stale verteenwoordig die grootste tonnemaat van al die vlekvrye staal wat geproduseer word<nowiki><ref>Lai JK, Shek CH, Lo KH, editors. Stainless steels: An introduction and their recent developments. Bentham Science Publishers; 2012.</ref></nowiki>. Die belangrikste stale in die 300-reeks is dié wat ongeveer 18% chroom en 8% nikkel per gewig bevat; waarna gewoonlik verwys word as “18/8”, en wat beskou kan word as die basis van d...') Etiket: Visuele teksverwerker
- 13:02, 30 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Vlekvrye stale (Nuwe bladsy geskep met ''''Vlekvrye stale''' (ook bekend as roesvrye stale) is yster-gebaseerde legerings wat 'n minimum van ongeveer 11% chroom bevat (die minimum hoeveelheid wat nodig is om roesvorming van te verhoed)(<ref>Davis JR, editor. Stainless steels. ASM international; 1994.</ref>. Min vlekvrye stale bevat meer as 30 persent chroom of minder as 50% yster. Hierdie stale bereik hul roesvrye kenmerk deur die vorming van 'n dun, onsigbare en vasklewende chroomoksied-ryke oppervlakfil...')
- 12:48, 21 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Vuurvaste materiale (Geskep deur die bladsy "Refractory" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 15:05, 20 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Saalsmee (Geskep deur die bladsy "Swaging" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 13:18, 16 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Versterkingsmeganismes van materiale (Geskep deur die bladsy "Strengthening mechanisms of materials" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:47, 10 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Soldeerbaarheid (Geskep deur die bladsy "Solderability" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 11:21, 10 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Tempering (metallurgie) (Geskep deur die bladsy "Tempering (metallurgy)" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 11:45, 3 Julie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Berillium-koper (Geskep deur die bladsy "Beryllium copper" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 14:20, 30 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Breuktaaiheid (Nuwe bladsy geskep met 'Breuktaaiheid is 'n materiaaleienskap wat sy weerstand teen die voortplanting van 'n kraak beskryf. Dit is 'n belangrike maatstaf in ingenieurswese en materiaalwetenskap, veral in die ontwerp en ontleding van strukturele komponente wat vatbaar is vir breuke. Wanneer 'n plaat aan 'n spanning onderwerp word tot 'n kritke waarde σc, kan 'n kraak inisieer met halfkraaklengte a en word 'n kritieke spannigsintensiteits-faktor bereik KIc = σc√πa Hierdie kritieke s...')
- 14:44, 29 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Metaalvermoeidheid (Nuwe bladsy geskep met 'Metaalvermoeidheid ontstaan as gevolg van die voortplanting van krake in 'n metaal en word veroorsaak deur sikliese belasting. Nadat 'n vemoeidheidskraak begin het, groei dit 'n klein hoeveelheid met elke siklus. Die kraak sal aanhou groei totdat dit 'n kritieke grootte bereik, wat gebeur wanneer die spanningsintensiteitsfaktor van die kraak die breuktaaiheid van die metaal oorskry, en vinnige voortplanting die uiteindelike breuk veroorsaak.<ref>Schijve, J. ed.,...') Etiket: Visuele teksverwerker
- 11:14, 29 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Spanningsintensiteitsfaktor (Nuwe bladsy geskep met 'Die spanningsintensiteitsfaktor is 'n skaalfaktor, gewoonlik aangedui deur die simbool K, wat in lineêre elastiese breukmeganika gebruik word om die verhoging van toegepaste spanning by die punt van 'n kraak van bekende grootte en vorm te beskryf.<ref>Metals Handbook Volume 13: Corrosion. 1987. p 12 </ref>')
- 08:14, 28 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Nodulêre gietyster (Geskep deur die bladsy "Ductile iron" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:16, 27 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Grys yster (Geskep deur die bladsy "Gray iron" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 11:36, 27 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Rekbaarheid (Nuwe bladsy geskep met 'Rekbaarheid of pletbaarheid is 'n meganiese eienskap van materiale wat hul vermoë beskryf om plasties onder trekspanning te vervorm sonder om te breek. Dit is 'n maatstaf van hoeveel 'n materiaal gerek of verleng kan word voordat dit faal.')
- 11:17, 27 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Dempvermoë (Nuwe bladsy geskep met 'Dempvermoë, ook bekend as dempingskoëffisiënt of dempfaktor, is 'n maatstaf van 'n materiaal se vermoë om energie te versprei en vibrasies of ossillasies te weerstaan. Dit kwantifiseer die materiaal se vermoë om meganiese vibrasies te absorbeer en te demp.')
- 11:07, 27 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Trek-elastisiteitsmodulus (Nuwe bladsy geskep met 'Ook bekend as Young se Modulus. Dit is is 'n maatstaf van 'n materiaal se styfheid of weerstand teen elastiese vervorming onder trek- of drukbelastings. Dit kwantifiseer die verband tussen spanning en vervorming in 'n materiaal binne sy lineêre elastiese gebied. Young se modulus word gedefinieer as die verhouding van spanning (krag per eenheid oppervlakte) tot vervorming (vervorming per eenheid lengte) langs die as van diev toegepaste krag. Wiskundig kan dit uitge...')
- 10:56, 27 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Perliet (Nuwe bladsy geskep met ''n Metstabiele laminêre aggregaat van ferriet en sementiet wat voortspruit uit die transformasie van austeniet by temperature bo die bainietreeks.')
- 08:33, 26 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Spanningskorrosie-kraking (Geskep deur die bladsy "Stress corrosion cracking" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:04, 25 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Haelklopping (Nuwe bladsy geskep met 'Haelklopping (En ''shot peening''''Skuinsgedrukte teks'') (in Afrikaans ook bekend haelklopwerk<ref>HJ Terblanche, (1993). Engels-Afrikaanse Tegniese Woordeboek, Nasou. p 462</ref>) is 'n koue bewerkingsproses waarin ‘n metaal-oppervlak met klein sferiese partikels (bv loodkorrels) gebombardeer word. Elke korrel wat die oppervlak tref, dien as 'n klein hamer, wat die metaal vervorm en so 'n oppervlak-drukresspanning veroorsaak. So ‘n drukspanning is gewens om di...')
- 17:24, 24 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Haelstraling (Nuwe bladsy geskep met 'Haelstraling is 'n koue bewerkingsproses waarin ‘n metaal-oppervlak met klein sferiese partikels (bv loodkorrels) gebombardeer word. Elke korrel wat die oppervlak tref, dien as 'n klein hamer, wat die metaal vervorm en so 'n oppervlak-drukresspanning veroorsaak. So ‘n drukspanning is gewens om die ontwikkeling van oppervlak-krake teen te werk en sodoende ook die vermoeidheidlewe van 'n onderdeel te verleng. <ref>Yan, H., Zhu, P., Chen, Z., Zhang, H., Zhang, Y....')
- 17:18, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Laserstraling (Nuwe bladsy geskep met ' Laserstraling is 'n oppervlakverhardingsproses vir metale. Lae van verskillende materiale word op die metaalwerkstuk aangebring en die laserbron word op die werkstuk gerig. Die fotone in die laserpuls gaan deur die lae en word in die "ablatiewe" laag geabsorbeer. Dit gee aanleiding tot 'n vinnig groeiende plasmawolk wat deur die waterlaag aan die oppervlak stamp en so 'n druk van 1 tot 10 GPa op die werkstukoppervlak binne 10 tot 100 ns lewer. 'n Vlak skokgolf bewe...')
- 16:11, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Vulkanisering (Nuwe bladsy geskep met 'Rubber het die eienskap om met swael en hitte gevulkaniseer te word, wat die klewerigheid verwyder en dit harder en meer elasties maak in die geval van lae swaelverbindings Alle natuurlike rubber behalwe kleefrubber is dus gevulkaniseerde rubber. <ref>Brady & Clouser. Materials Handbook (12th Edition). McGraw-Hill. 1986, p 689</ref>')
- 13:18, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Spanningskorrosiekraking (SKK) (Nuwe bladsy geskep met 'Spanningskorrosiekraking (SKK) is 'n kraakproses by metale wat die gelyktydige werking van 'n korrosiewe medium en 'n toegepaste trekspanning behels. <ref>Metals Handbook. Ninth Edition, Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park Ohio.1987, p 12</ref>')
- 13:07, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Spanningskonsentrasie (Nuwe bladsy geskep met ''n Spanningskonsentrasie is 'n vermenigvuldigingsfaktor vir toegepaste spanning wat voorsiening maak vir die teenwoordigheid van 'n strukturele diskontinuïteit soos 'n kraak of 'n gat in 'n metaal. <ref>Metals Handbook. Ninth Edition, Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park Ohio.1987, p 12</ref>')
- 12:29, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Trekspanning (Nuwe bladsy geskep met ''n Trekspanning is 'n spanning wat veroorsaak dat twee dele van 'n elastiese liggaam, aan weerskante van 'n tipiese spanningsvlak, uitmekaar trek. Dit is die teenoorgestelde van'n drukspanning. 'n Trek-resspanning is 'n interne spanning wat in die materiaal agterbly na plastiese vervorming en word onderskei van 'n ekstern toegepaste trekspanning. <ref>Metals Handbook. Ninth Edition, Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park Ohio.1987, pp 11, 13</ref>')
- 06:28, 23 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Residu-spannings (Nuwe bladsy geskep met 'Spanning wat in 'n metaal agterbly na plastiese vervorming gedurende prosessering. <ref>Thornton & Colangelo, Fundametals of Engineering Materials. Prentice-Hall. 1985, p299</ref>')
- 11:26, 22 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Subkritiese kraakgroei (Nuwe bladsy geskep met 'Subkritiese kraakgroei, ook bekend as stadige kraakgroei of omgewingsgesteunde kraakgroei, verwys na die progressiewe voortplanting van krake in 'n materiaal by spanningsvlakke onder sy breuktaaiheid. Anders as katastrofiese kraakvoortplanting vind subkritiese kraakgroei oor 'n lang tydperk plaas en word deur omgewingsfaktore beïnvloed.')
- 10:27, 22 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Uitgloeiing (Nuwe bladsy geskep met 'Uitgloeiing is 'n proses om die eienskappe van 'n materiaal te verander deur vehitting tot 'n spesifieke temperatuur vir 'n spesifieke tyd, gevolg deur gekontroleerde afkoeling. Die doel van uitgloeiing van 'n materiaal kan wees om die smeebaarheid te verhoog en/of om die mikrostruktuur te verander.')
- 07:45, 22 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Nikkel-elektroplatering (Geskep deur die bladsy "Nickel electroplating" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:41, 13 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Raffinering (metallurgie) (Geskep deur die bladsy "Refining (metallurgy)" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 15:01, 12 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Nitrering (Geskep deur die bladsy "Nitriding" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:44, 12 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Galvaniese anodes (Geskep deur die bladsy "Galvanic anode" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 05:19, 12 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Kouewaterputvorming by koperbuise (Geskep deur die bladsy "Cold water pitting of copper tube" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 12:39, 11 Junie 2023 Schazi besprekings bydraes created page Korrosie-inhibeerder (Geskep deur die bladsy "Corrosion inhibitor" te vertaal) Etikette: Inhoudvertaling ContentTranslation2
- 10:56, 11 Junie 2023 Gebruiker Schazi besprekings bydraes is geskep