Verskil tussen weergawes van "A.P. Smit"

1 242 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Gemeente na gemeente het nog voordeel uit hierdie nuttige stokperdjie getrek: [[Toringkerk|Noorder-Paarl]], 1875-1975. [[NG gemeente Durbanville|Durbanville]], 1826-1976. [[NG gemeente Britstown|Britstown]], 1877-1977. [[NG gemeente Prieska|Prieska]], 1878-1978. En die sendinggemeente Goudini te Rawsonville.
 
==Kerklike gedenkboeke==
* [[NG gemeente Barkly-Oos|barkly-Oos]]: ''Ligglans oor die berge, eeufeesgedenkboek Ned. Geref. Gemeente en Gemeenskap, Barkly-Oos, 1873-1973''.
* [[NG gemeente Beaufort-Wes|Beaufort-Wes]]: ''Gedenkboek van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente Beaufort-Wes (1820-1945).''
* [[NG gemeente Calvinia|Calvinia]]: ''Na honderd jaar, Eeufees N.G. Gemeente Calvinia, 1847-1947.''
* [[NG gemeente Citrusdal|Citrusdal]]: Ons Kerk in Bo-Olifantsrivier, N.G. Kerk Citrusdal, 1916-1966. (Gedenkboek by die goue jubileum van die Ned. Geref. Kerk Citrusdal, 1916-1966)''.
* [[NG gemeente De Aar|De Aar]]: ''Kerktoring teen die treinspoor. Gedenkboek by die goue jubileum van die Ned. Geref. Kerk De Aar, 1913-1963.''
* [[NG gemeente Durbanville|Durbanville]]: ''Meetsnoere in lieflike plekke. Ned. Geref. Gemeente, Durbanville 1826-1976.''
* [[NG gemeente Hanover|Hanover]]: ''Ons Mooi Erfenis, Hanover, 1856-1956. Eeufeesalbum Hanover. 'n Oorsig van die geskiedenis van die Ned. Geref. gemeente asook een en ander oor die dorp en distrik, 1856-1956''.
* [[NG gemeente Johannesburg|Johannesburg]], [[NG gemeente Fordsburg|Fordsburg]], [[NG gemeente Johannesburg-Oos|Johannesburg-Oos]], [[NG gemeente Jeppestown|Jeppestown]]:
 
==Bronne==
85 157

wysigings