Verskil tussen weergawes van "Meer"

124 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 128 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q23397)
[[Lêer:Oeschinen.jpg|duimnael|250px|Oeschinen-meer in die Alpe.]]
 
'n '''Meer''' is 'n groot liggaam of reservoir van [[water]] wat deur 'n landmassa omring word (groter as 'n poel). Mere is nie aan enige [[oseaan]]e verbind is nie, en word sodoende van [[see|seë]] onderskei. Sekere mere is so groot dat mensedaar vroeër verkeerdelik na hulle as seë verwys hetis. Mere vloei nie soos [[rivier]]e nie, maar riviere vloei algemeen in en uit mere uit.
 
Meeste mere op die [[Aardeaarde]] bevat varswater en meeste hiervan is in die [[Noordelike halfrond]]. Meer as 60% van die mere op Aardeaarde is in [[Kanada]] geleë. [[Finland]] is eweneens bekend as: ''Die Land van die Duisend Mere'' (daar is 187,&nbsp;888 mere in Finland, waarvan 60,&nbsp;000 groot is).<ref>[http://www.stat.fi/index_en.html Statistieke van Finland]</ref>
 
Sommige mere soos die [[Gariepdam]] (''"Lake !Gariep"'') en die [[Cahora Bassa-dam]] is mensgemaak en is gebou vir die opwekking van [[elektrisiteithidroëlektrisiteit]], vir ontspanning, of vir die voorsiening van water aan industrieë[[industrie]]ë, plase en huise.
 
Mere verloor water deur riviere wat daaruit vloei, die [[verdamping]] van water of insypeling in die aardkors. As water vinnig verdamp en die omliggende grond hoë konsentrasies [[Sout (chemiese stof)|sout]] bevat, soos in droë plekke, ontstaan soutmere. Voorbeelde hiervan is die [[Dooie See]] en die [[Kaspiese See]] (hoewel die woord "see" in die name voorkom, is hierdie mere en nie seë nie).
 
== Sien ook ==
89 504

wysigings