Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

15 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
(Verbeter)
* [[1902]] – Die eerste Aswan-dam in die [[Nylrivier]] voltooi.
* [[1906]] – [[Theodore Roosevelt]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1936]] – [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]] [[abdikering|abdikeer]]. Hy is die enigste [[Britse monargie|Britse monarg]] wat die [[Koning van Engeland|troon]] vrywillig opgee.
* [[1953]] – Dr. [[Albert Schweitzer]] wen die Nobelprys vir Vrede.
* [[1975]] – [[Andrei Sakharov]] wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou [[Yelena Bonner]] namens hom aanvaar.