United Airlines: Verskil tussen weergawes

1 073 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+Verwysings
(+nuwer sjabloon)
(+Verwysings)
|}
 
Die [[lugredery]] '''United Airlines''' is 'n groot Amerikaanse lugredery met sy hoofkwartier in [[Chicago]], [[Illinois]]. <ref>[https://sites.google.com/site/unitedfleetsite/mainline-fleet-tracking 4United vloot]</ref> <ref>[http://www.united.com/web/en-us/content/travel/destination/routes/served.aspx 5Bestemmings bedien]. United Airlines Official Statistics. Copyright 2013.</ref> United is 'n volfiliaal van die "United Continental Holdings" wat gevolg het op 'n $3 biljoen samesmelting in 2010. <ref>[http://www.nytimes.com/2010/08/28/business/28air.html 6United-Continental samesmelting]</ref> die lugredery hetwas voorheen besit het, op 'n punt in sy geskiedenis , deur die [[Boeing|Boeing Company]], een van die wêreld se grootste vliegtuie vervaardigersvliegtuigvervaardigers. Sedert sy samesmelting met Continental Airlines, spog die maatskappy met meer passasierkilometers as enige ander lugredery in die wêreld. <ref>[http://ir.unitedcontinentalholdings.com/phoenix.zhtml?c=83680&p=quarterlyearnings United Continental 7Quarterly Earnings]</ref>
 
United bedryf uit 10 (Cleveland word Junie 2014 gestaak) lugrederyspille op die kontinentale [[Verenigde State van Amerika]], [[Guam]], en [[Japan]]. <ref>[http://newsroom.unitedcontinentalholdings.com/index.php?s=20306&item=29970/ 8United Continental Holdings]</ref> Die George Bush IntercontinentalInterkontinentale AirportLughawe in [[Houston]] is United se grootste passasiers middelpuntpassasierspilpunt en hanteer 16.6 miljoen passasiers jaarliks ​​met 'n gemiddeld van 45&nbsp;413 passasiers daagliks. [<ref>{{cite 9web|url=http://newsroom.unitedcontinentalholdings.com/index.php?s=20306&item=29970 |title= Airport Fact Sheets, Houston George Bush Intercontinental Airport |publisher= United Airlines|date= 1 Desember 2013|accessdate=2014-01-01}}</ref> ] Die maatskappy het meer as 88&nbsp;500 mense in diens en sy hoofkantoor is in Chicago se Willistoring (voorheen bekend as Sears Tower) <ref>[10http://www.chicagoarchitecture.info/Building/375/The-Willis-Tower.php Willis Tower - Chicago Architecture]</ref> Deur die lugredery se moedermaatskappy, United Continental Holdings, word dit inop die openbaarbeurs verhandel onder NYSE: UAL met 'n markkapitalisasie van meer as VS$ 10.5 miljard soos in Oktober 2013. <ref>[http://www.wkrb13.com/markets/219751/traders-purchase-high-volume-of-united-continental-holdings-put-options-ual/ Traders Purchase UAL 11- WKRB]</ref>
 
United se vernaamste mededingers in die plaaslike Amerikaanse mark is [[Delta Air Lines]] en [[American|American Airlines|American]].
 
==Eksterne skakel==
109 206

wysigings