Verskil tussen weergawes van "Hoërskool Jan van Riebeeck"

Die skool gebruik nog die oorspronlike skoollied . Ek was verlede week self in die saal terwyl die kinders dit gesing het . Hulle het ook nou 'n geeslied wat hul na die skollied siin
(Die skool gebruik nog die oorspronlike skoollied . Ek was verlede week self in die saal terwyl die kinders dit gesing het . Hulle het ook nou 'n geeslied wat hul na die skollied siin)
Die '''Hoërskool Jan van Riebeeck''' is 'n bekende [[Afrikaans]]mediumskool wat in [[Tuine]], 'n voorstad van [[Kaapstad]], geleë is. Die skool beskryf homself as ''die mees bekende Afrikaanse hoërskool in [[Suid-Afrika]]''<ref>[http://www.janvanriebeeck.co.za/hshoofpic.htm JvR Verwelkomingsbladsy], besoek 2008/11/10,11:52</ref>.
Die skool is in [[1926]] gestig met [[J.J. Jordaan]] as die eerste hoof en twee deeltydse assistente wat 46 leerders moes onderrig. Reeds teen [[1932]] was daar 318 seuns en dogters in die skool, wat dit die grootste gemengde skool in die destydse [[Kaapprovinsie]] gemaak het. Jordaan was 'n sterk voorstander van Afrikaans as onderrigmedium en Jan van Riebeeck was een van die eerste en bekendste skole wat die taal as onderrigmedium ingevoer het. Hy is in [[1936]] in die tuig oorlede.
Die woorde “Handhawers van ons moedertaal” vorm die klimaks van die oorspronklike skoollied<ref>[http://dip.sun.ac.za/~laurie/skoollied.pdf Ou Skoollied, Jan van Riiebeeck], besoek 2011/04/07</ref> (tans nie meer in gebruik nie) met woorde deur die bekende digter [[Lys van Afrikaanse digters|I.D. du Plessis]] en musiek deur William Pickerill,
destyds dirigent van die Kaapse Stadsorkes <ref>[http://myfundi.co.za/eng2/index.php/Conductors_in_South_Africa Conductors in Soutrh Africa], besoek 2011/04/07</ref>.
 
Anonieme gebruiker