Verskil tussen weergawes van "Werk"

636 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Mense gaan gewoonlik na 'n werkplek waar hulle werk. Die werkplek is dus 'n plek waar kundiges bymekaarkom om 'n spesifieke werk te beoefen. Die werkplek word ook toegerus om die betrokke aktiwiteite te ondersteun.
 
==Berekening==
 
In fisika word werk (of [[energie]] of [[arbeid]]) bereken deur die [[krag]] wat daarop uitgeoefen word maal die [[afstand]]. Dit word gemeet in eenhede van Joule.
 
Let wel dat die krag in die rigting van die afstand toegepas moet word.
 
In terme van simbole: W = Fx
 
In terme van eenhede: J = Nm (Joule = Newton.meter)
 
 
'''Voorbeeld:'''
 
Indien 'n baksteen van 5 kg, 2 meter hoog opgelig word, wat is die werk verrig?
 
Antwoord:
 
Die [[krag]] benodig om die baksteen op te lig:
F = ma = 5 kg × 9.81 m/s<sup>2</sup> = 49.05 kg.m/s<sup>2</sup> = 49.05 N (Newton).
 
Werk (W) = Fx = 49.05 × 2 = 98.1 Nm = 98.1 J (Joule)
 
== Sien ook ==
3 414

wysigings