Verskil tussen weergawes van "Galjoen"

9 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
(+skakels)
 
== Habitat ==
Die vis kom voor in onstuimige water in rotsagtige en sandstrande met sterk golfaksie. Hulle vreet mossels, eendmossels, [[rooiaas]], [[alge]] en borselwurms. Hulle neig om areaaan 'n gebied gebonde te wees. Die [[wyfie]]s bereik [[volwassene|volwassenheid]] sodra hulle 34 cm lank is na ongeveer ses jaar. Hulle broei van Oktober tot Maart.
 
Dit is 'n gesogte eetvis. Die ''SADSAA'' [[hengel]]rekord is 1.8 kg.
29

wysigings