Verskil tussen weergawes van "Manchester"

1 235 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Tersiêre opleiding
(Klimaat waarde by te voeg)
(Tersiêre opleiding)
 
Vandag is Manchester 'n moderne metropool met 'n waardevolle argitektoniese erfenis, 'n ryk kulturele lewe en 'n florerende moderne ekonomie wat op die mediabedryf, ingenieurswese en wetenskappe baseer. 'n Doeltreffende vervoernetwerk verbind die stad met die res van die land en buitelandse bestemmings. ''Manchester Airport'' is die besigste Britse lughawe buite [[Londen]] en het bygedra tot die groei van die plaaslike toerismebedryf - Manchester is intussen die derde mees besoekte stad in die Verenigde Koninkryk ná Londen en [[Edinburg]].
 
Tersiêre opleiding is goed ontwikkel in Manchester.
Die drie universiteite, die ''University of Manchester'', ''Manchester Metropolitan University'' en die ''Royal Northern College of Music'' lê almal bymekaar net suid van die kommersiële sentrum van die stad.<ref>{{cite web
|url=http://www.hesa.ac.uk/dox/dataTables/studentsAndQualifiers/download/institution0607.xls
|title=Table 0a – All students by institution, mode of study, level of study, gender and domicile 2006/07
|accessdate=4 November 2014
|language = Engels
|year=2008
|format=XLS
|work=Students and Qualifiers Data Tables
|publisher=[[Higher Education Statistics Agency]]
|archiveurl=http://web.archive.org/web/20130709132444/http://www.hesa.ac.uk/dox/dataTables/studentsAndQualifiers/download/institution0607.xls
|archivedate=9 July 2013 }}</ref> Tot 2010 is 25 [[Nobelprys|Nobelpryse]] aan studente, dosente of voormaalige studente en dosente van die ''University of Manchester'' toegeken. Beroemde wiskundige vanuit Manchester sluit ook [[James Prescott Joule]] (fisikus), [[John Dalton]] (chemikus) en [[Alan Turing]] ([[informatikus]]) in. (Joule en Dalton was oorlede voordat die Nobelprys gestig was en Turing was oorlede terwyl sy werk nog geheim was).
 
==Klimaat==
5 696

wysigings