Verskil tussen weergawes van "Sandrivierkonvensie"

+Beeld
(verwys anderstalige wiki's)
(+Beeld)
[[Lêer:Sandrivierkonvensie, paneel 27, Voortrekkermonument, a.jpg|thumbduimnael|regs|Reliëfpaneel 27 in die [[Voortrekkermonument|Voortrekker-monument]] beeld die ondertekening uit]]
 
Die '''Sandrivier Konvensie''' is 'n ooreenkoms wat deur die [[Groot-Brittanje|Britse]] regering en verteenwoordigers van die [[Boere]] op [[17 Januarie]] [[1852]] aangegaan en onderteken is. [[Andries Pretorius]] was die leier van die Boere verteenwoordigers en William Hogge en Moslyn Owen het die Britse regering verteenwoordig.
 
== Ooreenkoms ==
[[Lêer:Sand River Convention Monument. Independance of Transvaal Republic. 21Km from Winburg in the Freestate..jpg|duimnael|links|Monument waar die ooreenkoms onderteken is.]]
 
In die ooreenkoms is die onafhanklikheid van die Boere noord van die [[Vaalrivier]], dus [[Zuid-Afrikaansche Republiek]], erken. Die onderhandelings het op die plaas Boskop naby [[Ventersburg]] in die [[Vrystaat]] plaasgevind. 'n Klipstapel met 'n bronsplaat daarop dui die plek aan waar die onderhandelinge plaasgevind het en die traktaat onderteken is. Die verbreking van die ooreenkoms deur die Britse regering op [[12 April]] [[1877]] het gelei tot die [[Eerste Vryheidsoorlog]].
 
== Bronne ==
* [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967.
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
{{Koördinate|28|13|55|S|27|05|21|EO|region:ZA_type:landmark|aansig=titel}}
{{Saadjie}}