Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging"

k (Skoonmaak using AWB)
 
===Vakansieoorde===
Die ATKV bedryf 'n aantal vakansieoorde. Die sewe oorde is:
Die ATKV bedryf 'n aantal vakansieoorde. Onder andere: [[Hartenbos]] (naby [[Mosselbaai]]), [[Natalia]] (naby [[Amanzimtoti]]), Klein-Kariba (naby [[Warmbad]]), Buffelspoort (naby [[Rustenburg]]), Goudini (naby [[Worcester]]) en Drakensville (naby [[Bergville]]/[[Harrismith]]). Akkommodasie by die oorde word teen afslagtariewe aan lede beskikbaar gestel.
* Buffelspoort (naby [[Rustenburg]]).
* Drakensville (naby [[Bergville]]/[[Harrismith]])
* Eiland Spa (in die Hans Merensky-natuurreservaat, [[Limpopo]]).
* Goudini Spa (naby [[Worcester]]).
* [[Hartenbos]] (naby [[Mosselbaai]]).
* Klein-Kariba (naby [[Warmbad]]/[[Bela-Bela]]).
* Natalia (naby [[Winkelspruit]]).
 
==Sien ook==
72 381

wysigings