Verskil tussen weergawes van "Felipe Massa"

9 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
k (verbeter)
In 2013 het Massa aanvanklik goed gevaar in die Australiese Grand Prix, maar hy het uiteindelik vierde geëindig. In [[Maleisië]] het hy vyfde geëindig, in [[Sjina]] sesde, in [[Bahrein]] 15de ná teenspoed en in [[Spanje]] derde. In [[Monaco]] was hy in twee ongelukke weens ’n fout met sy motor, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom.
 
[[Kategorie:Formule Een-renjaers]]
87 366

wysigings