Verskil tussen weergawes van "Potchefstroom"

184 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
nuwer sjabloon
(nuwer sjabloon)
{{Inligtingskas NedersettingSuid-Afrikaanse dorp
|amptelike_naam naam = Potchefstroom
| ander_naam =
|inheemse_naam=
| nedersetting_tipe = Stad
| bynaam = Potch
| slagspreuk = Stad van Deskundigheid<br />Motswe Wa Boitseanape<br />City of Expertise
| beeld_stadsilhoeët = Pretoriusgraf2.JPG
| beeldgrootte =
| beeldbyskrif = President [[Marthinus Wessel Pretorius]] se graf in Potchefstroom.
| beeld_vlag = Burgers flag.svg
| vlaggrootte = 150px
| duimdrukkeretiketposisie= onderkant
|duimdrukkerkaart=Noordwes
| latd = 26 |latm = 42 |lats =
|duimdrukkeretiketposisie=links
| longd = 27 |longm = 05 |longs =
|duimdrukkerkaart1=Suid-Afrika
| provinsie = Noordwes
|duimdrukkeretiketposisie1=onderkant
| distrik = Dr. Kenneth Kaunda
|onderafdelingtipe=[[Land]]
| munisipaliteit = Tlokwe
|onderafdelingnaam={{vlag|Suid-Afrika}}
| stigtingsdatum = [[1838]]
|onderafdelingtipe1=[[Provinsies van Suid-Afrika|Provinsie]]
| regeringstipe =
|onderafdelingtipe2=[[Distriksmunisipaliteit]]
| leier_party =
|onderafdelingtipe3=[[Plaaslike Munisipaliteit]]
| leiertitel = Gestig deur
|onderafdelingtipe4=
| leiernaam = [[Andries Hendrik Potgieter|Hendrik Potgieter]]
|onderafdelingnaam1=[[Noordwes]]
| oppervlakvoetnotas = <ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/676003 Mooivallei Park], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676004 Potchefstroom], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676005 Ikageng], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676006 Promosa] en [http://census2011.adrianfrith.com/place/676007 Mohadin] tydens die 2011-sensus.</ref>
|onderafdelingnaam2=[[Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit|Dr. Kenneth Kaunda]]
| oppervlak_totaal_km2 = 185.4
|onderafdelingnaam3=[[Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit|Tlokwe]]
| hoogte_m = 1350
|onderafdelingnaam4=
| bevolking_totaal = 149230
|regeringvoetnotas=
| bevolking_soos_op = 2011
|regeringstipe=
| bevolkingvoetnotas = <ref name=census2011 />
|leiertitel=Burgemeester
| demografie1_voetnotas = <ref name=census2011 />
|leiernaam=
| persent_swart = 70.7%
|stigtingstitel=Stigting
| persent_kleurling = 7.1%
|stigtingsdatum=[[1838]]
| persent_asiër = 1.0%
|stigtingstitel2=Gestig deur
| persent_wit = 20.7%
|stigtingsdatum2=[[Andries Hendrik Potgieter|Hendrik Potgieter]]
| persent_ander = 0.4%
|stigtingstitel3=
<!-- demografie (deel 2) -->
|stigtingsdatum3=
| demografie2_voetnotas = <ref name=census2011 />
|eenheidvoorkeur=
| demographics2_title1 = [[Tswana]]
|oppervlakvoetnotas=
| demographics2_info1 = 41.1%
|oppervlakgroottes=
| demographics2_title2 = [[Afrikaans]]
|oppervlak_totaal_km2=185.4
| demographics2_info2 = 27.9%
|hoogte_m=1350
| demographics2_title3 = [[Sotho]]
|breedtegraad=26
| demographics2_info3 = 10.9%
|breedtegraad_m=42
| demographics2_title4 = [[Xhosa]]
|breedtegraad_s=0
| demographics2_info4 = 9.5%
|breedtegraad_NS=S
| demographics2_title5 = Ander
|lengtegraad=27
| demographics2_info5 = 10.6%
|lengtegraad_m=5
| poskode = 2520
|lengtegraad_s=0
| poskode2 = 2520
|lengtegraad_OW=O
| skakelkode = 018
|koördinaattipe=
| sensuskode =
|koördinaatwys=
| webwerf = http://www.potch.co.za/
|bevolking_soos_op=2011
|bevolkingnotas=<ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/676003 Mooivallei Park], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676004 Potchefstroom], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676005 Ikageng], [http://census2011.adrianfrith.com/place/676006 Promosa] en [http://census2011.adrianfrith.com/place/676007 Mohadin] tydens die 2011-sensus.</ref>
|bevolking_totaal=149230
|bevolkingsdigtheid_km2=800
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|poskodetipe=[[Poskode]]
|poskode=2520
|skakelkode=018
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=http://www.potch.co.za/
}}
 
'''Potchefstroom''' is 'n stad in die [[Noordwes|Noordwes-provinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Dit was die tweede oudste dorp in die ou [[Transvaal]]-provinsie naas die naburige [[Klerksdorp]]. Dit is in November [[1838]] deur [[Voortrekkers|Voortrekkerleier]] [[Hendrik Potgieter]] aan die oewers van die [[Mooirivier (Vaal)|Mooirivier]] gestig. Die stad staan ook as die "Stad van Deskundigheid" bekend. Dit beslaan 2&nbsp;573&nbsp;km² en het 162&nbsp;762 inwoners (munisipaliteit 2011)<ref>[http://www.statssa.gov.za/Census2011/Products/Census_2011_Municipal_fact_sheet.pdf Sensus 2011, Statistiek Suid-Afrika p.11 NW402: Tlokwe City Council]</ref>. Dit is 'n handel- en nywerheidsentrum vir die omliggende [[landbou|land]]- en mynboustreek. Potchefstroom is 120&nbsp;km wes-suidwes van [[Johannesburg]].
 
== Naamsverandering ==
Daar is tans 'n poging deur die ANC munisipale regeringowerheid om die dorp se naam na ''Tlokwe'' te verander, maar baie inwoners het in opstand gekom teen die besluit - hierdie opstand word deur die organisasie Aksie Potchefstroom gelei. Die stadsraad staan wel as [[Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit]] bekend.
 
== Universiteit ==
[[Lêer:Building Potchefstroom University.jpg|duimnael|links|280px|thumb|Hoofgebou van Potchefstroomkampus]]
 
Potchefstroom is 'n groot akademiese dorp. Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, wat in 1869 op [[Burgersdorp]] gestig is, is in 1905 na Potchefstroom verskuif. In 1919 het "Het Potchefstroom Universiteitskollege voor Christelike Hooger Onderwijs" ontstaan uit die Literariese Departement van die Teologiese Skool. In 1951 is die PUK erken as ‘n selfstandige [[universiteit]] wat bekend sou staan as die [[Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys]] (PU vir CHO).
== Verwysings ==
{{verwysings}}
<br />
 
{{Suid-Afrikaanse distriksmunisipaliteit navbox|DC40}}
{{Boererepublieke}}
95 556

wysigings