Verskil tussen weergawes van "USS Nautilus"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
k (woordvolgorde in sinne)
k (→‎Reaktor: spel)
 
== Reaktor ==
Die aanvanklike ontwerp vir kernaangedrewe duikbootenjins is gedurende [[1948]] deur Argonne National Laboratory begin en is deur Bettis Atomic Power Laboratory by Westinghouse voortgesit. Dit het gelei tot die lewering van die Duikboot Termiese Reaktor wat bekend gestaan het as S2W. Die reaktor het hoëdrukwaterverkoelingmetodes gebruik. Dié ontwerp het vir die volgende dekade die basis gevorm van kernaangdrewekernaangedrewe duikbote in die Amerikaanse vloot.
 
== Ontwerp ==
76 160

wysigings