Verskil tussen weergawes van "Saldanhabaai"

→‎Geriewe: Skakels
(+ Inligtingskas & Beeld)
(→‎Geriewe: Skakels)
Siviele skepe, wat die hawe gereeld aandoen, sluit 'n groot verskeidenheid vissersbote, sportbote en jagte in. Saldanhabaai is 'n gewilde bestemming vir watersportentoesiaste.
 
Die plaaslike [[vis|visverwerkingbedryf]] steun onder meer op [[kreef]], mossels[[mossel]]s, en oesters[[oester]]s; daarnaas word ook seegras verwerk.
 
Die dorp beskik oor drie laerskole (Saldanha, St. Andrew's en Diazille) en die Hoërskool Diazville. Die Weskusskool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes is ook hier geleë asook 'n [[skubaduik|duikskool]] wat studente oor die hele wêreld lok.
110 286

wysigings