Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

2 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
Dankie Frank, die artikel lyk piekfyn! Hoe honger word ek nou!
(Dankie Frank, die artikel lyk piekfyn! Hoe honger word ek nou!)
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjiesgarnaalbroodjies (broodjies wat uitgehol en met garnale gevul is) opgedis word.
 
[[Lêer:Garnelen im Verkauf fcm.jpg|duimnael|links|Garnale vir menslike konsumpsieverbruik]]
 
== Eksterne skakels ==
84 186

wysigings