Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

104 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Die speling was doelbewus.
(Dankie Frank, die artikel lyk piekfyn! Hoe honger word ek nou!)
(Die speling was doelbewus.)
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnaalbroodjiesgarnalebroodjies<ref>Sien inskrywing vir ''garnalebroodjies'' in die [[HAT]]</ref> (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.
 
[[Lêer:Garnelen im Verkauf fcm.jpg|duimnael|links|Garnale vir menslike verbruik]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==