Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Kombineer 2 bronskakels
 
== Kandidaatstede ==
Die stede wat die Somerspele wou aanbied het tot [[13 September]] [[2007]] tyd gehad om hulleself as kandidate te nomineer. In Junie [[2008]] is sewe kandidate amptelik deur die uitvoerende komitee van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK) aanvaar.<ref>{{nl}} [http://www.nu.nl/news/1235582/40/Zeven_kandidaten_voor_OS_2016.html Zeven kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 14 September 2007</ref> Op [[4 Junie]] 2008 word die lys verkort na vier kandidaatstede tydens 'n IOK-byeenkoms in Athene. Die vier stede was: [[Chicago]], [[Madrid]], [[Rio de Janeiro]] en [[Tokio]].<ref name="olympic_news">{{en}} [http://www.olympic.org/uk/news/olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591 Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> [[Bakoe]] ([[Azerbeidjan]]), [[Doha]] ([[Katar]]) en [[Praag]] ([[Tsjeggië]]) is uigeskakeluitgeskakel.<ref>{{en}} [http://www.olympic.org/uk/news/name="olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591" Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> Op [[2 Oktober]] [[2009]] is Rio de Janeiro tydens 'n IOK-kongres in [[Kopenhagen]] as die uitverkoseverkose stad aangewys.<ref>{{nl}} [http://www.nu.nl/news/1079773/40/IOC_vraagt_kandidaten_voor_OS_2016.html IOC vraagt kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 16 Mei 2007</ref>
 
Die stemming het as volg beloop:
: [[Judo]]
: [[Kanovaart]]
:: SprintSnel
:: Slalom
: [[Moderne vyfkamp]]
: [[Seil]]
: Swemsport
:: [[DuikSierduik]]
:: [[Gesinchroniseerde swem]]
:: [[Waterpolo]]
68 303

wysigings