Gereformeerde kerk Krugersdorp-Oos: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Krugersdorp-Oos het in 2001 ’n sieletal van 448 gehad, Krugersdorp 712 en [[Gereformeerde kerk Krugersdorp-Wes|Krugersdorp-Wes]] 316. Tog was dit die Oos-gemeente wat in 2011 ontbind en wie se lidmate by die moedergemeente ingeskakel het. Kort daarna het die moedergemeente 985 siele getel en die Wes-gemeente 256. Einde 2015 was die moedergemeente se sieletal 840 en die Wes-gemeente s’n 213.
 
== Predikante ==
# Van der Merwe, Coert Grobbelaar, 1979 – 1984
# Denkema, dr. Hendrik, 1985 – 2000 (aanvaar sy [[emeritaat]])
# Kruger, Johannes, 1997 – 2001 (verlaat die bediening)
# Schutte, Hermanus Gerhardus, 2001 – 2009
 
== Bronne ==
85 951

wysigings