Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potgietersrus"

 
== Oorsig ==
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potgietersrus, 1958, argitek Hendrik Vermooten.jpg|duimnael|links|250px|Die kerkgebou, afgeneem in 1958. Dis in gebruik geneem op [[9 November]] [[1953]]. Die argitek was [[Hendrik Vermooten]] en die bouaannemer Frikkie van Deventer, 'n lidmaat van die gemeente.]]
 
Op die [[Gereformeerde kerk Waterberg]] (gestig in 1859 op [[Nylstroom]]) se kerkraadsvergadering van [[23 Desember]] [[1923]] is besluit om aan te beveel dat die gemeente in twee gesny word ingevolge die toe nuwe grense van die distrikte Waterberg en [[Potgietersrus]]. So sou daar ook ’n gemeente op Potgietersrus tot stand kom, maar albei gemeentes sou nog deur ’n enkele predikant bedien word. Die voorneme was dat Waterberg sowel as Potgietersrus elkeen sy eie, doelmatige kerk sou oprig.
 
84 856

wysigings