Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
== Struweling tussen Vredefort en Parys ==
[[Lêer:Ds JW Jansen van Ryssen.jpg|duimnael|170px|regs|Ds. [[Johan van Ryssen|Johan Wilhelm Jansen van Ryssen]], Parys se leraar van 1953 tot 1960.]]
[[Beeld:Boukommissie van die Gereformeerde kerk Parys, 30 Julie 1955.jpg|duimanelduimnael|links|240px|Die boukommissie, afgeneem op [[30 Julie]] [[1955]]: (van links) J. Haywood, P. Malan, ds. [[Johan van Ryssen]], S.M. du Plessis en J.V. Coetsee.]]
Met Vredefort wat dieselfde jare as Parys tot stand gekom het, so na aan Parys, is dit te wagte dat daar struwelinge sou plaasvind. In 1874 het ’n landmeter, ene mnr. Fleck, saam met mnre. De Villiers en J.G. Luyt die eienaars van Klipspruit (die drie broers Van Coller en hulle suster die weduwee Davel) genader om daar ’n dorp uit te lê. Hulle het egter botweg geweier en gesê: “So lank ons lewe, sal dit nooit gebeur nie." Die drie persone het toe 10 myl verder gegaan na die plaas Vischgat; hulle het die reg van die eienaar verkry om daar ’n dorp uit te lê en so het Vredefort binne ’n paar jaar ontstaan.
 
84 871

wysigings