Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord en Teologiese Skool 1959.jpg|duimnael|links|280px|Die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord (regs voor) hier afgeneem in 1959, sewe jaar nadat die geboukompleks voltooi is wat ook bestaan uit die Teologiese Skool (links agter) en Administratiewe Buro.]]
 
[[Beeld:Ds Eric en mev Liana Kayayan.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. Eric en mev. Liana Kayayan, leraarspaar van 1998 tot 2002.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord''' was die naasoudste gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] in [[Potchefstroom]], maar nadat die [[Gereformeerde kerk Noordbrug]] se getal belydende lidmate in 2011 afgeneem het tot 168 en dié van Potchefstroom-Noord tot 379, het die gemeente in daardie jaar saamgesmelt as die [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult]]. Einde 2015 het die nuwe gemeente se belydende lidmate 638 getel, 91 meer as die samestellende dele vier jaar vantevore.
84 889

wysigings