Malcolm Retief: Verskil tussen weergawes

6 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
No edit summary
 
== Skryfwerk ==
Dr. Retief het godsdienstige werke, soos ''Maak my lewend na u Woord'' (1940), ''Lig en skaduwee'' (1946) en ''Terug tot God'' (1943) geskryf. Ander werke sluit in ''Verowerings vir Christus'' (1948, oor die lewe van dr. W.H. Murray) en ''Herlewings in ons geskiedenis'' (1951).
 
== Gesinslewe ==
85 924

wysigings