Verskil tussen weergawes van "Hoër Volkskool, Graaff-Reinet"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die skoolwapen is deur [[Johannes Smith|J.A. Smith]], destyds redakteur van die plaaslike ''Onze Courant'' ontwerp, terwyl [[C.J. Langenhoven]] die leuse, "Ons sal handhaaf", voorgestel het.
 
== Oudleeringe ==
* [[Hymne Weiss]] (1910 – 6 Oktober 2001): skrywer van novelles en kortverhale; dogter van ds. [[Jozua Francois Naudé]]. Vertaal vele boeke uit Duits, Nederlands, Engels, Noorweegs en Sweeds in Afrikaans en ontvang die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]] se toekenning vir die vertaling ''[[Barabbas (novelle)|Barabbas]]'' deur [[Pär Lagerkvist]] – Sweed (1953): ''Barábas''
* [[Beaumont Schoeman]] (1932–onbekend): joernalis, redakteur van ''[[Die Afrikaner]]'' (die [[Herstigte Nasionale Party|HNP]] se lyfblad, en skrywer oor die politiek.
 
== Galery: Oudleerlinge ==
<gallery>
Beeld:Beaumont Schoeman.jpg|[[Beaumont Schoeman]], joernalis, redakteur van ''[[Die Afrikaner]]'' (die [[Herstigte Nasionale Party|HNP]] se lyfblad, en skrywer oor die politiek.
Beeld:Hymne Weiss.jpg|Hymne Weiss.]]
</gallery>
 
84 409

wysigings