Verskil tussen weergawes van "Toon van den Heever"

geen wysigingsopsomming nie
k
 
== Biografie ==
François Petrus van den Heever is op [[29 November]] [[1894]] in [[Heidelberg, Gauteng|Heidelberg]] in die, [[Transvaal]], gebore. Hy studeer regte aan die [[Universiteit van Pretoria]] waarna hy 'n landdros word.
 
Van den Heever het in die [[Bondelswart-opstand]] in die destydse [[Suidwes-Afrika]] geveg. Hy was 'n bekwame violis en musikus. Sy skryftalent het hom die Hertzog-prys in 1951 besorg. Hy het hom as vlieënier bekwaam en die land in sy privaatvliegtuig deurkruis. As gevolg van sy belangstelling in die lugvaart is hy tot erekolonel in die lugmag benoem. Hy was ook 'n kranige boogskutter en 'n goeie rolbalspeler.
85 790

wysigings