Verskil tussen weergawes van "Edelsteen"

3 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
[[Lêer:Cardinal gems.png|thumb|right|250px|Die vyf belangrikste edelstene van die antieke wêreld. Kloksgewys van bo: safiersaffier, robyn, smarag, ametis, diamant]]
'n '''Edelsteen''' is 'n seldsame [[mineraal]] wat as besonders geag word vanweë die stof se skoonheid en meganiese eienskappe. Die begrip ''edelsteen'' is subjektief en is afhanklik van die kultuur waarin mense leef. In [[Sjina]] is die [[jade|jade-gesteente]] as uiters waardevol beskou. Ander bekende edelstene is die [[diamant]], [[robyn]], [[saffier]], [[akwamaryn]] en [[smaragdsmarag]]. Minerale wat nie ten volle aan die vereistes voldoen wat 'n edelsteen sou beskryf nie, word na verwys as ''[[halfedelsteen|halfedelstene]]''.
 
Edelstene word gewoonlik in fassetvorm geslyp, waardeur die invallende liggolwe só intern weerkaats word, dat die stene deur middel van hul skittering die aandag trek. En uiteraard gaan 'n groot gedeelte van die aandag na die draer of draagster van die steen. In die [[Westerse kultuur]] van die [[20ste eeu|20ste]]- en [[21ste eeu]] is edelstene meestal deur veral vroue gedra. Geslypte edelstene word oor die algemeen na verwys as [[juweel|juwele]].
 
== Sien ook ==
* [[Halfedelsteen]]
 
[[Kategorie:Edelsteen]]