Verskil tussen weergawes van "CS50"

264 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''CS50''' ('''Computer Science 50''', "Rekenaarwetenskap 50") is 'n op-kampus en aanlyn inleidende kursus in [[rekenaarwetenskap]] wat deur [[Harvard]]-universiteit, [[Yale]] (sedert [[2016]]), en in Amerikaanse hoërskole as 'n gevorderde ([[Engels]]: ''advanced programme, AP'') vak aangebied word. Die [[programmeertaal]] waarin CS50 aangebied word, is [[Python (programmeertaal)|Python]]. Die kursus se bronmateriaal is gratis beskikbaar, en sertifikate vir suksesvolle voltooiing van die kursus kan teen 'n fooi bekom word. Met 800 studente en 102<ref name="nyt">{{webaanhaling |url=https://www.nytimes.com/2014/04/13/education/edlife/10-courses-with-a-twist.html?_r=0 |titel=10 Courses With a Twist |toegangsdatum=2017-05-23 |formaat=Nuusberig |werk=[[New York Times]] }}</ref> personeellede is die op-kampus weergawe van die kursus Harvard se grootste kursus.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
188

wysigings