Verskil tussen weergawes van "Duitse herdershond"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Deutscher Schäferhund- portrait.JPG|duimnael|'n Duitse Herdershondherdershond]]
Die '''Duitse Herdershondherdershond''' of '''Wolfhondwolfhond''' is 'n intelligente [[hond]]eras. Hulle kan maklik opgelei word en word derhalwe gereeld deur mense as soekhonde, waghonde of as troeteldiere gebruik. Hulle word ook algemeen deur [[polisie]]- en [[weermag]]te aangewend.
 
[[Lêer:GermanShep1 wb.jpg|duimnael|links|'n Duitse Herdershondherdershond]]
Duitse herdershonde is slim, gespierd en atleties met 'n droë snoet. Manlike herdershonde ([[mannetjie|reuns]]) weeg gewoonlik tussen 30 en 40 kilogram met 'n [[skofhoogte]] van 60 tot 65 cm. Die [[wyfie|tewe]] weeg tussen 22 en 32 kilogram en het 'n skofhoogte van 55 tot 60 cm. Hulle kan in 'n wye verskeidenheid van klimaatstoestande[[klimaat]]stoestande leef.
 
Die ras het tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] in [[Brittanje]] as die ''Alsatian'' bekend geraak. Omdat die land destyds in 'n oorlog met Duitsland gewikkel was, is die Engelse naam (''German Shepherd'') ten alle koste vermy. Die [[Nazi-Duitsland|Duitse diktator]], [[Adolf Hitler]] het self Duitse herdershonde as troeteldiere aangehou.
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskat|German Shepherd Dog}}
* [http://www.gsdca.org/ German Shepherd Dog Club of America (GSDCA)]
* [http://www.germanshepherddog.com/ United Schutzhund Clubs of America (USAVSA)] 'n Teelklub vir Duitse Herdershondeherdershonde
* [http://www.schaeferhunde.de/ Verein für Deutsche Schäferhunde] (Duits)
 
100 612

wysigings