Verskil tussen weergawes van "Pizza Hut"

370 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
'''Pizza Hut''' is 'n [[Amerikaanse]] kitskos[[restaurant]]ketting en internasionale franchise-groep, wat in 1958 deur Dan en Frank Carney gestig is. Die maatskappy is bekend vir sy Italiaans-Amerikaanse spyskaart, insluitend [[pizza]] en pasta, sowel as bykosse en nageregte.
 
Pizza Hut het meer as 15 000 afsetpunte wêreldwyd (2015), en is 'n filiaal van '''Yum! Brands, Inc.''', een van die wêreld se grootste restaurantgroepe.
Hulle spyskaart bestaan uit [[pizza]], [[pasta]], [[hoendervleis|hoender]]vlerkies, stokbrood en knoffelbrood.
 
Hulle spyskaart bestaan onder andere uit [[pizza]], [[pasta]], diepgebraaide [[hoendervleis|hoenderhoendervlerkies]]vlerkies, slaaie, stokbrood en knoffelbrood.
 
== Verwysings ==
81 765

wysigings