Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

8 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Kyk ook: Skakel)
Saam vorm die isotope van die elemente die reeks ''nukliede''. 'n Nuklied is 'n spesifieke soort atoomkern of meer algemeen gesproke 'n versameling van protone en neutrone. Streng tegnies gesproke is dit meer korrek om te sê dat 'n element soos [[fluoor]] bestaan uit 'n stabiele nuklied eerder as om te sê dat dit 'n stabiele isotoop het.
 
Isotope (nukliede) word in wetenskaplike [[nomenklatuur]] gespesifiseer deur die naam van die spesifieke element gevolg deur 'n koppelteken en die aantal nukleone (d.w.s. protone en neutrone) in die atoomkern (bv., [[helium-3]], [[koolstof-12]], [[koolstof-14]], yster-57, [[uraan-238]]. In simboliese vorm word die aantal nukleone as 'n boskrif voorvoegsel van die [[chemiese simbool]]. Die aantal protone kan alternatiewelik as onderskrif bygevoeg word vir meer duidelikheid. Die volgende is voorbeelde:
*<sup>3</sup>He of {{sub sup|3|2}}He: [[Helium]]-3 met 3 [[nukleone]] - 2 protone en 1 neutron
*<sup>12</sup>C of {{sub sup|12|6}}C: [[Koolstof]]-12 wat die mees algemeenste voorkom op aarde.
 
=== Die gebruik van kerneienskappe ===
* Verskeie vorme van spektroskopie maak staat op die unieke kerneienskappe van spesifieke isotope. [[KernspinresonansieKernmagnetiese resonansie]](KMR) (Engels - Nuclear magtetic resonance of NMR) kan byvoorbeeld slegs gebruik word met isotope wat 'n kernspin het wat nie gelyk aan nul is nie. Die mees algemene isotope in gebruik met Kernspinresonante spektroskopie is <sup>1</sup>H, <sup>2</sup>D, <sup>13</sup>C, and <sup>31</sup>P.
* [[Mossbauer spektroskopie|Mössbauer -spektroskopie]] maak ook staat op die kernoorgange van spesifieke isotope, soos onder andere <sup>57</sup>Fe.
* [[Radionuklied]]e het ook belangrike gebruike. [[Kernkrag]] en [[kernwapen]]s se ontwikkeling vereis relatief groot hoeveelhede van spesifieke isotope. Die proses van [[isotoopskeiding]] verteenwoordig 'n betekenisvolle tegnologiese uitdaging.
 
22 781

wysigings