Verskil tussen weergawes van "Omringklank"

11 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Bose Lifestyle 11.jpg|duimnael|regs|300px|Luidsprekers wat omringklank lewer.]]
 
'''Omringklank''' (ook '''rondomklank''', '''kringklank''', '''sirkelklank''' genoem; [[Engels]]: '''multichannel surround sound''', '''surround sound''') beoog die opname en weergawe van musiek, radioteater, televisie- en rolprentklankbane in twee of meer kanale volgens die natuurlike gehoorvermoë van die mens.