Tuxedo: Verskil tussen weergawes

35 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[Lêer:EsmoquinSombra.jpg|duimnael|regs|180px|'n Tuxedo.]]
 
'n '''Tuxedo''' is 'n tweedelige kostuum wat deur mans as aanddrag gedra word, met ander woorde by formele feestelike geleenthede. Dit bestaan uit 'n [[swart]] [[broek]] met 'n fluweelstreep aan die sykant, en 'n swart [[baadjie]] met lapelle, 'n [[wit]] tuxedohemp, en 'n lyfband of [[onderbaadjie]]. Die [[skoen]]e wat saam met 'n tuxedo gedra word, is gewoonlik swart blinkleer.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.hetblauweboekje.nl/az/smoking www.hetblauweboekje.nl] {{nl}}
{{commonscatCommons-kategorie|Black tieTuxedoes|Tuxedo's}}
 
{{saadjie}}
{{Navigasie kleding}}
 
109 653

wysigings