Verskil tussen weergawes van "Malaria"

18 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
k (→‎Parasiet: eerder interne skakel na Wêreldgesondheidsorganisasie)
 
== Parasiet ==
Malaria word veroorsaak deur ''[[Plasmodium falciparum]]'', ''[[Plasmodium vivax|P. vivax]]'', ''[[Plasmodium malariae|P. malariae]]'', ''[[Plasmodium knowlesi|P. knowlesi]]'' en ''[[Plasmodium ovale|P. ovale]]'' waarvan ''P. falciparum'' verantwoordelik is vir 80% van alle sterftes aan malaria, volgens die [http://www.who.org/ [Wêreldgesondheidsorganisasie]].
 
Malaria word oorgedra deur die [[wyfie]] van die ''Anopheles ssp.'' [[muskiet]]. Kinders onder die ouderdom van vyf jaar en swanger vroue is die vatbaarste vir malaria en word die ergste deur die siekte getref.
12 721

wysigings